Author: p***p
Date:
Review: 🐬 *DOLFYNE DANSE die naweek.*😃💃🕺 ➡️ *Moreaand, VRYDAG EEUFEES SAAL* .Klaar opgewonde oor nog 'n fees van 'n aand wat voorlê, Heehaaa!!😃🥳 ➡️ *SATERDAG IMPALA PARK SAAL.* Weer 'n fees🥳 soos die afgelope Sat se heerlike dans in Impala. Beste danse op 'n Saterdag. *Kom bederf jouself*. 😂 Bespreek by my Marco🤗 - 082 376 2828. *Geen kaalvoet dansers, geen plakkies, geen kortbroeke, geen kinders sal toegelaat word nie*. ⏰ 7:30nm tot 12uur. R90p/persoon. *Pak 'n lekker "coolerbox" en kom kuier saam al jou vriende*.🥳 Snoepie met heerlike versnapperinge albei aande.☕
Color: Multicolor
Size: 6-9M
