Author: b***s
Date:
Review: Die die mooiste kleure! Baie goeie materiaal. Het vier plastiek penntjies by om dit vas te steek wat wonderlik werk op gras of hanrde grond. Pennetjies werk egter glad nie langs die see in die sand nie. maar andersins love die een
Color: Red Violet
Size: one-size
