Author: b***e
Date:
Review: Baie tevrede met my order, wat jy sien is wat jy kry!! Kleure is bitterlik mooi, soms mooier as in die foto!!! Alles op Shein is regtif beskostig baar!!! Ek is in Suid Afrika en my bestelling vat so.6 tot 7 werksdae dan is dit hier... Hoop dit het gehelp 🤍🤍🤍🤍🤍
Color: Hot Pink
Size: one-size



